
News, Events and Specials
Wen 'n 2025 Toyota Land Cruiser!
Category: Show News | Author: Trio Events | Date posted: | Reach: 73849 345
Hierdie AVURA Cruiser sal by die Land Cruiser Fees & Afrika Rekord wees – moenie jou kans mis om hierdie veldkoning te wen nie!
Datum 6 - 8 Junie 2025
Plek Sondela Nature Reserve & Spa
Ondersteun Droogte Hulp met Burre Burger NPC – elke kaartjie help boere in nood, verskaf kos, dek skoolfonds en bied hulp in tye van rampe. Jou bydrae maak 'n verskil!
Koop jou kaartjie teen R200 by droogtehulp.com of https://itickets.co.za/events/482577
Kompetisie sluit 31 Julie 2025.
Trio Events